Boris Godoenof

Boris Godoenof
Tsaar van die hele Rusland
Tsaar Boris Godoenof
Bewind 1598-1605
Kroning 21 Februarie 1598
Volle naam Boris Fjodorowitsj Godoenof
Ander titels Regent van Rusland (1584-1598)
Gebore 1550/1551
Gesterf 13 April 1605
Voorganger Fjodor I
Opvolger Fjodor II
Gade Maria Grigorijewna Skoeratowa-Belskaja
Kinders Fjodor II

Boris Fjodorowitsj Godoenof (Russies: Борис Фёдорович Годунов) (1550 / 1551 – 23 April 1605) was van 1584 tot 1598 die de facto-regent van Rusland en daarna, van 1598 tot 1605, die eerste tsaar wat nie van die Huis van Rjoerik was nie. Ná sy dood het Rusland die Tyd van Beroeringe betree.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search